Notice: Undefined index: HTTPS in /home/credit4meco/public_html/page_job.php on line 71
Ek is bereid om enige werk te doen om te probeer vir my familie te sorg. at Administrator / C4M Vacancies
0

applicants

Wanted Ek is bereid om enige werk te doen om te probeer vir my familie te sorg.

at Administrator in Randfontein

Ek soek al vir werk vir die laaste jaar en n half en het nog nerens reg gekom nie.
Daar bly 7 van ons in my huis en net my pa werk vir n salaris van R4500.00. Vanaf die 30st het ons nerens heen om te gaan nie en ook niemand na wie ons kan draai nie.

Ek kom nou na my medemens toe met die hoop dat ons Here iemand se hart sal oop maak na ons toe. Ek vra ASB of iemand my kan help met n werk, n dak oor ons kop OF vir kos ASB.

Ek sal tot werk vir n dak oor ons kop. In die huis is myself (kan werk), my vrou Bron-Hilda Meyers Maree (kan werk),my meisiekind van 7, my suster Casandra Ann Simpson (kan werk), my pa Johan Deon Simpson (werk reeds), my ma Cheryl Ann Simpson(is sieklik) en my tannie Noeleen Veronica Kerwan (is sieklik).

Ek het my sekuriteits grade (E,D,C + Cash In Transit en Firearm Competency) Ek is bereid om enige werk te doen om te probeer vir my familie te sorg.

Asb mense ons smeek vir help om deur die rowwe stadium in ons lewe deur te kom.

Baie dankie
Jeff Deon Simpson
081 717 3358
Randfontein

**********************************************

Place your own JOBS related ad HERE

**********************************************



Recent jobs at Administrator
Wanted enige pos at Administrator in ->GAUTENG 2019-01-16
Part-time Driver needed - after-school service at Administrator in Alberton 2019-01-16
Full-time FASILITEIT- EN ONDERHOUDS BESTUURDER at Administrator in -->SOUTH AFRICA 2019-01-16

« Go back to category
Is this job ad fake? Report it!   
Recommend to a friend
Published at 2017-11-12
Viewed: 257 times